’n Mis met Suid-Afrikaanse musiekinvloede deur die groot kreatiewe geeste Antjie Krog, Antoni Schonken en Marthinus Basson word tans geskep om volgende jaar op die US Woordfees te debuteer.Read More