NATi Vlug

Vlug

Ondersteun deur: NATi en die US Woordfees
Skrywer: Torben Betts Verwerking: Lara Hattingh Regisseur: Ian van der Westhuizen Kostuums: Rouvé Hattingh Met: Dean John Smith en Lara Hattingh Vervaardigers: Lara Hattingh en Ian van der Westhuizen

“Ons het ’n huis geërf! ’n Huis op die platteland. By die see.” In hierdie poëtiese drama vestig ’n hedendaagse stadspaartjie hulle op ’n dorre spookdorpie waar hulle probeer ontsnap van al die dolle gejaag. En die toenemende anargie van die grootstad. Maar is daar rus en vrede in hul huisie by die see?

2 maart 10:00 | 3 maart 17:30 | 4 maart 18:00 | 7 maart 18:00
70 min | HS Cloetesville
R115 – R135 | R155 by die deur
Geen o/13

KOOP KAARTJIES