NATI TOUTJIES

Toutjies en Ferreira

’n US Woordfees-produksie, ondersteun deur Aardklop met ontwikkeling ondersteun deur NATi
Skrywer: Saartjie Botha Regisseurs: Wolf Britz en Nicole Holm Stel- en beligtingsontwerp: Wolf Britz Musiek: Antoni Schonken Kostuums: Beaura Jacobs Met: Frank Opperman, Joanie Combrink, Anthea Thompson, Esther von Waltsleben, Aphiwe Livi, Geon Nel, Wolf Britz, Malan Steyn, Melanie Scholtz en Antoinette Kellermann Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp Vervaardiger: US Woordfees

Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin? Die antwoord is ongelóófik baie. Kom benut ’n seldsame kans om hierdie gekke, snaakse, spanningsvolle uur met akteurs en tegnici te beleef. Jy gaan lag en dan gaan jy minder lag in dié produksie wat as komedie wegspring en by knop in die keel eindig. As jou kinders emigreer is die vooruitsig van Skype op ’n Sondag met kleinkinders wat Engels praat, ’n skrale troos. Spesiaal vir diesulkes en ander wat sit met ’n gat in die hart; ook vir feesfoendies, en almal wat nog nooit agter die skerms in ’n teater was nie.

4 maart 12:00 | 5 maart 10:00 & 14:30
7 maart 20:30 | 8 maart 09:30
9 maart 10:00 & 13:30120 min
Adam Small Ouditorium
R120 – R150 | R170 by die deur
Geen o/14 (T)

KOOP KAARTJIES
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google