Rokkie

’n NATi / Feesteforum-produksie
Skrywer: Denver Breda Regisseur: Lee-Ann van Rooi Stelontwerp en kostuums: Lindi Heila Smit Beligtingsontwerp: Alfred Rietmann Hare en grimering: Saadiqa Adams Met: Charlton George Assitent-verhoogbestuurder: Philip Theron Verhoogbestuurder: Dian Harcoveccio Vervaardiger: Bossikop Productions in opdrag van Suidoosterfees

Rokkie is ’n 48-jarige transgender- persoon van die Kaapse Vlakte. Vandag is die dag waarvoor sy al jare wag: haargender reassignment. Daar sit sy in haar onderklere agter ’n naaimasjien, besig om ’n rok aanmekaar te stik terwyl sy ’n Black Label en sigaret geniet. En sy deel haar herinneringe met ons, lief en leed. Charlton George is aangewys as Beste akteur vir sy vertolking in Rokkie op die Suidoosterfees 2018.

4 maart 15:00 | 8 maart 15:00
9 maart 20:30

55 min | HS Cloetesville
R115 – R135 | R155 by die deur
Geen 0/15

KOOP KAARTJIES