Rokkie

’n NATi / Feesteforum-produksie
MET Charlton George TEKS Denver Breda REGIE Lee-Ann van Rooi
STEL- EN KOSTUUMONTWERP Lindi Heila Smith BELIGTINGSONTWERPAlfred Rietmann HARE EN GRIMERINGSaadiqa Adams ASSISTENT- VERHOOGBESTUURDER Philip Theron VERHOOGBESTUURDER Dian Harcovecchio VERVAARDIGERBossikop Productions in opdrag van
die Suidoosterfees

Rokkie is die verhaal van ’n 48-jarige transgender-vrou van die Kaapse Vlakte. Vandag is die dag waarvoor sy al jare wag: haar gender reassignment. Daar sit sy in haar onderklere, agter ’n naaimasjien, besig om ’n rok aanmekaar te stik, terwyl sy ’n Black Label en sigaret geniet. En sy deel haar herinneringe met die gehoor – die lief en die leed.

LAERSKOOL WESBANK                 
23 Maart 10:00, 24 Maart 16:00, 25 Maart 13:00, 26 Maart 16:00

KOOP KAARTJIES