fbpx

Opdrifsel


’n NATi/Feesteforum-produksie, ontwikkel deur Kunste Onbeperk 

MET Tinarie van Wyk Loots en Brendon Daniels TEKS EN REGIE Philip Rademeyer PRODUKSIE- EN VERHOOGBESTUURDER Andi Colombo Stel- en beligtingsontwerp Juanita Ferreira VERVAARDIGER: Kunste Onbeperk

Wat doen twee ouers ná die verlies van hul enigste kind? Mara en Bernard verloor hul tienerseun, Dylan, en daarmee saam hul idee van ’n familie, van normaal, van “ons”. Hulle rou op verskillende maniere en sukkel om mekaar te verstaan en te ondersteun. Hulle het baie vrae, maar geen antwoorde nie. Daar is verwyte, woede, hartseer, beskuldigings en toe deure. Daar is die eerste Kersfees sonder Dylan, die eerste herdenking van sy dood, hul vriende wat nie weet wat om te sê nie. Ten einde is Opdrifsel ’n verhaal oor twee mense wat hulself én mekaar in die donker gat van rou verloor, en weer moet vind.
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google