fbpx

Mirre en aalwyn


‘n Kunste Onbeperk-produksie, moontlik gemaak deur NATi

MET Vinette Ebrahim, Amalia Uys, Kenley Swart en Gretha Brazelle TEKS Nicola HanekomREGIE Nicola Hanekom MUSIEK Pierre-Henri Wicomb ONTWERP EN VERHOOGBESTUURDER Elana-Mari Snyman ASSISTENT-VERHOOGBESTRUURDER Jan Fouché BELIGTINGSONTWERP Stefan Benadé VERVAARDIGER Kunste Onbeperk en Grant Swanby

Nicola Hanekom is bekend vir met haar plekspesifieke trilogie (BabelLot en Betésda), wat by die KKNK aangebied is. In 2020 keer sy terug met ’n nuwe plekspesifieke drama, Mirre en aalwyn, wat afspeel voor ’n vervalle huisie buite Oudtshoorn. Jessie keer na baie jare terug na haar ouerhuis, met magiese idees en konfrontasie in haar hart. Tydens haar besoek leer haar familie dinge wat hul hare laat rys. Jessie se lewensuitkyk bedreig die status quo. Wat eens die wilde drome van ’n dogtertjie was, word die slagtersmes van alles waarin hulle glo.

Teatergesprek – 25 Maart 20:45 na afloop van optrede

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google