KOÖPERASIE-STORIES

Ondersteun deur NATi

Speelvakke in 2017: Woordfees, KKNK, Belville Burgersentrum, Atterbury Teater, Innibos Fees, Vrystaat Kunstefees, Gariepfees en Aardklop

Moontlik gemaak deur: LW Hiemstra Trust, Atterbury Trust, NATi, Tygervalleisentrum, Dairy Exchange en Hollywood Costumes

Gebaseer op: P.G. du Plessis se verhale

Deur: Alexa Strachan

Met: Chris van Niekerk, Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Wessel Pretorius en Carel Nel

Regie: Sandra Prinsloo

Ontwerp: Juanita Ferreira

Verhoogbestuur: Jeanne Steenkamp

Vervaardiger: Margit Meyer-Rödenbeck en Alexa Strachan

Mediavennote: RSG en Huisgenoot

Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar is mense wat sonder eer aan die volgende plaaslike verkiesing deelneem, die dorpsbestuur is in wanorde en die regering is net daar vir sekere mense om hulle sakke te vul…

Ná uitverkoopte optredes landswyd, sluit ons die jaar by Aardklop af. Die bekende stories speel af in ’n klein dorpie, in ’n vorige era, maar ons herken onsself in die skynheiligheid, geskinder en onderlinge twis van die geliefde karakters.

Dis volksteater op sy beste: vol lag en ’n bietjie traan.

In liefde en met dankbaarheid opgedra aan P.G. du Plessis.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google