Nati Kleedkamer Blues

Kleedkamer-Blues

’n NATi / Feesteforum-produksie
Skrywer: Ludwig Binge Regie, stelontwerp en kostuums: Marthinus Basson Beligtingsontwerp en vervaardiger: Chris Pienaar Met: Carel Trichardt, De Klerk Oelofse, Wessel Pretorius, Ludwig Binge en Greta Pietersen Verhoogbestuurder: Danielle Louw Vervaardiger: Raminidam in opdrag van Innibosfees

 

Ons is in ’n kleedkamer voor ’n laaste optrede by ’n kunstefees. Almal is ’n bietjie moeg, almal ’n bietjie feesvoos. Daar sit die diepseun Johan metpremature post-production blues. Hy sê nie ’n woord nie. André is knorrig omdat sy mede-akteur, Hendrik, nooit sy eenmanstuk kom kyk het nie. Hendrik is benoem vir ’n toekenning terwyl André se stuk ’n louwarm resensie gekry het. Hendrik het ’n oog op Wena, maar sy’s op pad Johannesburg toe vir ’n rol in ’n sepie. Paul, die ou veteraan wat ná 15 jaar ’n comeback maak in hierdie alternatiewe weergawe van Beckett seGodot, sukkel om sy woorde te onthou. O, die nerwe, die nerwe. Boonop is daar ’n belangrike gas in die gehoor…

1 maart 11:00 | 2 maart 20:30
3 maart 11:00 | 4 maart 10:00
5 maart 10:00
90 min | kykNET HS Stellenbosch
R80 – R145 | R165 by die deur

KOOP KAARTJIES
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google