Katrina: Die dansende taal

Katrina: Die dansende taal

In samewerking met: Kunstekaap en die Nasionake Lotery. Moontlik gemaak deur US Woordfees en NATi
Teks: Katrina Esau Konsep, musiek, musiekproduksie en klawerborde: Coenie de Villiers Choreografie: Kirvan Fortuin Stelontwerp en beligting: Kirvan Fortuin met Faheem Bardien Opname-ingenieur vir Ouma Katrina, Upington: Anton Opperman Redigeringsingenieur vir onderhoude met Ouma Katrina: Alli Heyns, Inyanga Recording Programmering en kitare: Johan Rautenbach Tjello: Susan Mouton Konsultasie, tradisionele instrumente: Pops Mohamed Konsultasie, tradisionale San-danse: Jan Pietersen (Oupa Jan), D.K. Saa- dansgroep, Witdraai Produksiebestuurder en verhoog: Yvette Hanekom Dansgeselskap: Kirvan Fortuin, Marlin Zoutman, Byron Klassen, Lewellyn Afrika, Emily Isted en Paxton Simons Animasie en subtitels: Marketing Support Services Videomateriaal: Homebrew Films Ontwerp: Annemart Swanepoel, Option A Vervaardiger: Kunstekaap en CDV Market Ideation

Die 85-jarige Ouma Katrina Esau is die laaste een wat nog die oertaal N/UU kan praat. Sy vertel haar verhaal in haar eie woorde met aangrypende musiek deur Coenie de Villiers en die skitterende choreografie van Kirvan Fortuin. Dis die menslike verhaal van ’n merkwaardige vrou se lewe in ’n sterwende taal, uitgebeeld met die tradisonele musiek en dans van die San-gemeenskap met dank aan die San-Raad van Suid-Afrika.

“Ons het ’n huis geërf! ’n Huis op die platteland. By die see.” In hierdie poëtiese drama vestig ’n hedendaagse stadspaartjie hulle op ’n dorre spookdorpie waar hulle probeer ontsnap van al die dolle gejaag. En die toenemende anargie van die grootstad. Maar is daar rus en vrede in hul huisie by die see?

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google