I(RAS)SIONEEL

Ondersteun deur NATi

Teks: Des-Lee McKenzie 

Met: Des-Lee McKenzie 

Regie: Des-Lee McKenzie 

Musiek: Stephan Bezuidenhout (pianis) 

Musiekregie: Stephan Bezuidenhout 

Ná meer as 2 dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word bestek geneem van ons Reënboognasie.

En dit word gou duidelik: Bo blink, onder stink.

Diversiteit kan ons immers nog meer van mekaar vervreem. Die draak word gesteek met kwessies wat handel van velverbleiking tot transformasie in sport.