NATi In Slavenhuis

In Slavenhuis 39

’n US Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi
Skrywer en verhoogbestuurder: Herschelle Benjamin Regisseur: Philip Rademeyer Met: Cantona James, Stephren Saayman, Eldon van der Merwe

 

Vier jong bruin studente deel ’n woonstel op Stellenbosch wat jare gelede slawe gehuisves het. Hulle probeer die verlede versoen met hedendaagse kwessies soos manlikheid, bendes, geloof, rassisme, kultuur, homoseksualiteit en doodeenvoudige menslikheid. Want wat beteken bruinwees nou eintlik?

1 maart 13:00 | 2 maart 09:30
4 maart 15:00 | 5 maart 17:00
50 min | Adam Small Laboratorium
R60 – R120 | R140 by die deur
Geen o/13 (T)

KOOP KAARTJIES