GodgOdgoD

NATi / US Woordfees / Vrystaat Kunstefees

Met: Charlton George, Tiisetso Mashifane, Ilana Cilliers, Wolf Britz, Thembekile Komani

Regie: Ilana Cilliers & Wolf Britz

Teks: Rob de Graaf

Vertaling en musiekregie: Ilana Cilliers

Choreografie: Tiisetso Mashifane

Stelontwerp: Wolf Britz

Maak se GodgOdgoD ondersoek skepping, die skeppingsproses en die effek van skepping op die omgewing.

Die skepping van wêrelde, utopies, distopies, van idees, van ideologieë, geloofsisteme, van kunswerke, van voorwerpe, van vorm …

Wat skep ek? Hoe skep ek? Hoe staan ek pa vir my skeppings?

GodgOdgoD is ’n interaktiewe, sensoriese teaterervaring; ’n reeks poëtiese fisiese eksperimente wat aspekte van verskeie skeppingsmites en -teorieë uitbeeld, bevraagteken, ontdek en ontgin.

As dit pap reën, moet jy skep.

Maak ’n plan.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google