NATI GODGODGOD

GodgOdgoD

’n Ko-produksie tussen NATi, die US Woordfees en Vrystaat-Kunstefees
Skrywer: Rob de Graaf en geselskap Vertaling: Ilana Cilliers

Regie, stel- en beligtingsontwerp, musiek en kostuums: Wolf Britz en Ilana Cilliers Met: Charlton George, Tiisetso Mashifane, Aphiwe Livi, Wolf Britz en Ilana Cilliers Verhoogbestuurder: Pierre Nelson Vervaardiger: Mount Maak in opdrag van NATi

Donker, lig, wetenskap, aarde, wind en water… Mite, vuur, glas, god, mens, dier, plant, klip… Wat maak ons? Wie maak ons? Wat skep ons? GodgOdgoD is ’n interaktiewe, sensoriese teaterervaring, ’n reeks poëtiese eksperimente wat aspekte van verskeie skeppingsmites en -teorieë uitbeeld, bevraagteken, ontdek en ontgin.

1 maart 18:30 & 20:30
3 maart 18:30 & 20:30
4 maart 18:30 & 20:30
6 maart 18:30 & 20:30
70 min | Millshed | R140
Taal: Afrikaans, Engels, isiXhosa en Sepedi Ouerbegeleiding (D)

KOOP KAARTJIES