GIF

Moontlik gemaak deur NATi, Vrystaat Kunstefees, De Koningkrijk der Nederlande, Woordfees en KKNK.

Met: Atandwa Kani, Tinarie Van Wyk Loots

Teks: Lot Vekemans


Vertaling: Willem Anker

Regie: Erwin Maas


Musiek: Kenny Rakotsoane


Ontwerp: Guy de Lancey, Michael Garbett

Produksiebestuurder: Adriaan Meyer

Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel


“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede. Sal van ons grootste uitdagings ons op ’n pad van verdere hartseer en smart lei? Of kan hoop uit ons diepste emosionele pyn en onrus gebore word? Terwyl hulle die laaste oomblikke saam met hul geliefde onthou, neem die man en vrou hul eerste tree na versoening.