Die voordele van eierwit

 

Moontlik gemaak deur: NATi, LW Hiemstra Trust, ClemenGold en Tygervalley Centre

Suid-Afrikaanse families ken van praat. Maar ons praat nie sommer oor dit wat regtig pla nie. Dan breek ʼn hysbak en kort voor lank is die tyd van bo-oor mekaar heen en verby mekaar praat verby. Kom beleef wat twee uiteenlopende susters in ʼn gebreekte hysbak êrens in Bellville uiteindelik vir mekaar te sê het. En ja, kry ook ʼn paar wenke oor die voordele van eierwit.

Aktrises Marion Holm en Margit Meyer Rödenbeck was laas in 2002 saam te sien in die produksie, Jong Dames Dinamiet. Nou, 17 jaar later, is die twee ou hande terug. Die wag was die moeite werd!

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google