fbpx

Die Poet


Vervaardig deur De Klerk Oelofse (Aapstert Produksies) Skrywer Adam Small Verwerkering en samestelling Dean Balie en Frieda van den Heever Regisseur Frieda van den Heever Musikale regisseur Charl-Johan Lingenfelder Klanktegnikus Pierre-Arnold Theron Verhoogbestuurder De Klerk Oelofse

Adam Small, het nie in diens van politiek of enige sosiale gelofies gestaan nie. Sy trou het by sy gewete gelê. Sy taal het ’n atmosfeer, ’n merkwaardige teenwoordigheid, ’n presence geskep. Dit dra die volle lot en noodlot van die mense wat dit praat. Wie’s die poet, wat ons steeds help om ons herkoms te erken, ons in mekaar te herken en ons toekoms saam te verken?
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google