Die dinge van ‘n kind

Met: Cintaine Schutte Teks: Francois Toerien na die roman deur Marita van der Vyver Verhoogbestuur: Lize van Rooyen Klankbaan: Schalk Joubert Regie: Nicole Holm Vervaardiger: Arena Produksiehuis Ondersteun deur: NATi

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad”.

Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord word geplaas teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens, en die verminking van jong mans in die grensoorlog.

’n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hulle lewens.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google