DEURNIS

Ondersteun deur NATi

DEURnis is ’n een-tot-een, plekpesifieke teaterproduksie met ’n intieme en eksperimentele benadering.

Dié unieke en grensverskuiwende ervaring behels teater tussen een akteur en een gehoorlid op ’n slag.

Die projek bestaan uit verskeie tekste, elk geskryf vir ‘n spesifieke vertrek in ’n huis. ’n Toneel is ongeveer 20 minute lank en die gehoorlid beweeg na afloop van een stuk na die volgende.

Dit word in pakette aangebied en een kaartjie gee ’n gehoorlid toegang tot drie stukke. Die titel, DEURnis, is ’n samevoeging van die woorde “DEUR” en “deernis”.

Aan die ander kant van die deur wat lei na die toneel, kan die gehoorlid ’n stuk verwag wat met deernis en gestroopte eerlikheid verskeie emosionele en sosiale vraagstukke aanspreek.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google