Deurnis

Moontlik gemaak deur: AK21 en NATi, ondersteun deur die US Woordfees
Met: Verskeie skrywers, regisseurs en akteurs Vervaardiger: Theatrerocket

Skrywer: Torben Betts Verwerking: Lara Hattingh Regisseur: Ian van der Westhuizen Kostuums: Rouvé Hattingh Met: Dean John Smith en Lara Hattingh Vervaardigers: Lara Hattingh en Ian van der Westhuizen

“Ons het ’n huis geërf! ’n Huis op die platteland. By die see.” In hierdie poëtiese drama vestig ’n hedendaagse stadspaartjie hulle op ’n dorre spookdorpie waar hulle probeer ontsnap van al die dolle gejaag. En die toenemende anargie van die grootstad. Maar is daar rus en vrede in hul huisie by die see?

DEURnis een-tot-een wys elke dag om 10:00, 14:00 en 15:30.
Pakket 1 en 2 wys die eerste vier dae
(2-5 Maart) en
Pakket 3 en 4 wys die laaste vier dae
(6-8 Maart).

Pakket 1: Winkelpop, Rou, Anders
Pakket 2: Koud, Skaam, Hoffie
Pakket 3: Skei, Nat, Witvlag
Pakket 4: Droom, Lem, Toets

100 min | s.b.w.
R220
Geen o/16 (G, N, S, T, V)

KOOP KAARTJIES
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google