BUITELAND

’n NATi / Feesteforum-produksie

Met: Elize Cawood, Jacques Bessenger, Kopano Maroga, Ntombi Gasa, Mpume Mthombeni, Marvin-Lee Beukes

Regie: Neil Coppen

Ontwerp: Neil Coppen & Vaughn Sadie

Kostuums: Jemma Kahn

Beligting: Tina le Roux

Vervaardiger: Kunste Onbeperk

Verhoog- en produksie- bestuurder: Soné Theron

Taal: Afrikaans, Zulu, English

BuiteLand is ‘n drama deur die multibekroonde teatermaker en skrywer Neil Coppen, ontwikkel in vennootskap met die Markteaterstigting en die Royal Court in Londen. Jacques is ’n Afrikaanse narkotiseur en werk in ’n gemeenskapshospitaal in Pietermaritzburg. Sizwe is ’n Zoeloesprekende choreograaf, wie se voorvaders hom geroep het om ’n sangoma te word. Jacques en Sizwe ontmoet vir vlugtige seks, maar wat as ’n vlietende ontmoeting beplan is, verander in ’n diepsinnige reis na ’n verkenning van onsigbare bande wat tussen godsdiens en wetenskap, medisyne en geloof en onthou en vergeet bestaan.

’n NATi / Feesteforum-produksie in samewerking met die Nasionale Kunstefees.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google