NATI BABBELAGTIG

Babbelagtig

’n NATi / Feesteforum-produksie
Regie: Jenine Collocott Skrywer: Die geselskap Stel- en beligtingsontwerp: Wolf Britz Kostuums: Rouvé en Lara Hattingh Musiek: Charl-Johan Lingenfelder Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen Met: De Klerk Oelofse, Dean Balie, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Thami Baba en David Viviers Vervaardiger: Aapstert Produksies in opdrag van Kunste Onbeperk In samewerking met: Supergroup Dealerships en Cube Capital

 

Ontmoet sewe kleurryke, liefdevolle, aweregse narre met manewales wat jou sal laat lag en frons. Babbelagtig is ’n mimiekspel en wipwarit van betowering en plesier. Dit was die wenner van 2018 se KKNK-Kannatoekennings vir Beste debuutproduksie en Beste kinderaanbieding. Wim Vorster het inKrit geskryf: “Babbelagtig is bevrydend, vry en bowenal ongelooflik vindingryk … sonder twyfel een van die mooiste en verfrissendste toneelaanbiedings in ’n lang tyd.”

2 maart 09:30 & 12:00 | 8 maart 15:00
9 maart 09:30 & 12:00

10 Maart 10:00
60 min | Stadsaal
R60 – R120 | R140 by die deur
Taal: Daar is geen dialoog nie.

KOOP KAARTJIES
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google