ALPHA
NATi / Vlaamse Regering / Vrystaat Kunstefees
Manzikazi Scota, Jane Mpholo,
Gerben Kamper, John Paka, Vaneshran
Arumugam, Saree van Coppenhagen, Crystal
Donna Roberts Erwin Maas, Stef de Paepe,
Adriaan Meyer Guy DeLancey, Bram
Generasie Z is nog nie eens gedefinieer nie en die volgende is reeds daar, die eerste milleni.rs wat in die 21ste eeu gebore is en waarskynlik Alfa genoem sal word. Waarvoor sal hulle onthou wil word? Met die steun van NATi, die Koninkryk van Nederland en die Vlaamse regering (Belgi.) sal ’n kreatiewe span van Suid-Afrika asook internasionale kunstenaars die vrae met Suid-Afrikaanse tieners ondersoek. Watter nuwighede kan ons van di. Generasie verwag?