kykNET Fiëstas – 2019 Wenners

Die 9de kykNET Fiëstas is op 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en is regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste.

Read More

Toutjies & Ferreira wen 4 Fiëstas

Toutjies & Ferreira, ’n dramaproduksie oor ouers met “ ’n gat in die hart” omdat hul kinders oorsee woon, het vier kykNET Fiëstas gewen. Die Fiëstas, wat prestasie op die land se ses kunstefeeste vier, is Donderdagaand op ’n glansryke geleentheid in die Kunstekaap in Kaapstad oorhandig. 

Read More

Negende kykNET Fiësta-toekennings!

Die toneelstuk Toutjies en Ferreira deur Saartjie Botha loop voor met agt benoemings vir kykNET se Fiësta-teaterpryse. Die benoemings is Donderdag bekend gemaak.Read More

Jou senuwees stort ineen in “Bloed en bodem”

Hierdie resensent het verlang na Marthinus Basson se regie – en dit gekry – en is op die plek gereduseer tot ’n “snotterende” wrak. In hierdie produksie is daar weliswaar ’n besadigder, ietwat meer realistiese Basson aan die woeker. Daar is geen sprake van groteske emmers vol bloed nie. Dis ingehoue, maar algeheel verpletterend. ’n Senu-ineenstorting.Read More

Mount Maak-produksiehuis wen VS-prys

Die aktrise Ilana Cilliers (Johnny is nie dood nie) en die beligtingsontwerper en regisseur Wolf Britz het vanjaar hul eie teaterproduksiehuis, Mount Maak, begin. Hul eerste produksie, GodgOdgoD, met Charlton George, Tiisetso Mashifane, Apiwe Livi, Cilliers en Britz het onlangs die Vrystaat Kunstefees se prys vir die beste produksie gewen. Herschelle Benjamin het met Cilliers en Britz gesels oor Mount Maak en die toekoms.Read More

‘Swerfgoed’, an intriguing power-struggle

When you read the press blurb for Swerfgoed —survival in a waterless godforsaken place and time in the near future— you may think, ‘Another piece about the water crisis?’. Refreshingly, water, or the lack thereof, is but the context for intrigue of a different kind: the human condition. Read More

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google