WOORDTROFEES 2018
Beste byspeler: Kopano Maroga vir Buite Land
Beste opkomende kunstenaar: Carla Smith vir NRNNSA

FIËSTAS 2017
Beste musiekproduksie: Heidi

FIËSTAS 2018
Beste manlike byspeler: Kopano Maroga vir Buite Land
Beste teaterontwerp: Neil Coppen en Vaughn Sadie vir Buite Land
Beste opkomende kunstenaar: Retief Scholtz vir Dop

KANNAS 2016
Beste byspeler: Albert Pretorius vir Hond se gedagte

KANNAS 2017
Beste nuutgeskrewe teks: Retief Scholtz vir Dop
Beste byspeler (manlik): Kopano Maroga vir Buite Land
Beste debuutproduksie: Buite Land
Beste byspeler (vroulik): Sandra Prinsloo vir Pa maak vir my ‘n vlieër pa

KANNAS 2018
Beste akteur: Mbulelo Grootboom in GIF/POISON/ITYHEFU
Beste byspeler (manlik): Richard September in Swerfgoed
Beste byspeler (vroulik): Nicole Holm in Swerfgoed
Beste musiekproduksie: Lepeltjie vol snare
Beste debuutwerk: Babbelagtig
Beste kinderteateraanbieding: Babbelagtig