February 16, 2019
Toutjies & Ferreira wen 4 Fiëstas
Toutjies & Ferreira, ’n dramaproduksie oor ouers met “ ’n gat in die hart” omdat hul kinders oorsee woon, het vier kykNET Fiëstas gewen. Die Fiëstas, wat prestasie op die land se ses kunstefeeste vier, is Donderdagaand op ’n glansryke geleentheid in die Kunstekaap in Kaapstad oorhandig.
Read More