October 16, 2018
“Toutjies en Ferreira” roer die hartsnare
Jou emosies mag dalk net aan ’n draadjie hang ná die dramaturg Saartjie Botha se Toutjies en Ferreria.Read More
Hierdie resensent het verlang na Marthinus Basson se regie – en dit gekry – en is op die plek gereduseer tot ’n “snotterende” wrak. In hierdie produksie is daar weliswaar ’n besadigder, ietwat meer realistiese Basson aan die woeker. Daar is geen sprake van groteske emmers vol bloed nie. Dis ingehoue, maar algeheel verpletterend. ’n Senu-ineenstorting.Read More
Jou emosies mag dalk net aan ’n draadjie hang ná die dramaturg Saartjie Botha se Toutjies en Ferreria.Read More